Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kissie is baie mooi en goed gemaak van Inheemse Swarthout,
Ook beskibaar in KIAAT hout
Bodem en laaitjie uitgevoer met pers fluweel.
Toegerus met 'n sierslotjie.
Indien dit goed opgepas word kan dit 'n erfstuk word
Groote L25cm X B19cm X H19cm