| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Woordwakker is n christelike afrikaanse bordspeletjie vir die hele familie. (tot 7 spelers) Jy kan weer baie en nuwe dinge uit die bybel leer. Dit is n samevoeging van alles wat n bordspeletjie lekker maak, teken, drama en vasvrae, dit is sowaar opwindend. Woordwakker is gebaseer op die bybel en sal dus nie net n lekker aand verseker vir jou vlees nie maar ook vir jou gees.

