Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Walter raak op die vreemdste plekke aan die slaap; in die middel van n hewige storm in die swembad selfs op sy eie verjaarsdagpartytjie. Sy bekommerde ouers sleep hom na allerhande dokters toe en probeer alles om hom wakker te maak van gruwelike spinnekoppe en n groot blaasorkes van 65 musikante.
TITLE: Word wakker Walter
AUTHOR: Lorraine Francis
SKU: 9781485308102
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 01/08/2017
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 44
BINDING: Hardback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 214 mm x 288 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr