R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Hardeband met stofomslag, uitgegee in 1936 deur Nasionale Pers, Beperk. S/w foto's, naam en sakeregister aan einde, 274 bladsye. Die boek met rooi buiteblaaie en wit titels is in 'n baie mooi toestand. Op die eerste titelbladsy is die naam en adres van die vorige eienaar, gedateer 14 Julie 1937. Die stofomslag is ook in goeie toestand. Bietjie skade aan bokant van rug en boonste voorste hoek. Hierdie boek is die herinneringe van ds. A.P. Burger, veldprediker by die Republikeinse magte tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Dit is 'n eerste uitgawe wat gepubliseer is onder beskerming van die Saamwerk-Unie van Afrikaanse Kultuurvereniginge. Die herinneringe van ds. A.P. Burger is verwerk deur sy seun ds. A.J.V. Burger. Die oorlogservaringe van sy vader word op boeiende wyse aangebied. Die leser maak die Natalse veldtog mee en tallose anekdotes gee 'n goeie blik op die oorlogsmentaliteit van die burgers, die guerilla-oorlog, die konsentrasiekampe en die krygsgevangeneskap in Indië. Hierdie is 'n waardevolle toevoeging tot die literatuur oor die ABO. Die kopie is 'n mooi toevoeging tot 'n Anglo-Boereoorlog-versameling. Geen oorsese versending.