Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe, eerste druk. Uitgegee deur Nasionale Pers in 1936. Rooi linneband met stofomslag.
Herinneringe van Ds. A.P. Burger, Veldprediker by die Republikeinse Magte tydens die Tweede Vryheidsoorlog.
Boek is stewig en in baie goeie toestand. Stofomslag effens vervaag aan die rugstrook met skeurtjie aan die voet van die rugstrook soos per foto.
Talana, die heengaan van Genl. Joubert, Dalmanutha, guerilla-oorlog, krygsgevangenskap, Bhimtal, tweede vryheidsoorlog, boere-oorlog, ajv Burger ens.