Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Worsteljare, Herinneringe van Ds. A.P. Burger, Veldprediker by die Republikeinse Magte tydens die Tweede Vryheidsoorlog
Verwerk deur Ds. A.J.V. Burger, Uitgegee deur die Nasionale Pers 1936, eerste uitgawe, harde band, buiteblad boonste hoek met 'n duikie, met illustrasies, 274 bls., goeie toestand.