Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Wortel se lewe is soos 'n bottel bier - 'n bietjie bitter, maar eintlik moerse lekker... tot iemand hom skud. In twee weke word hy geskud soos nooit tevore nie. Ja, in die chaos nadat vliegtuie New York se hoogste wolkekrabbers verwoes het, bekommer Wortel hom oor veel belangriker dinge: 'n meisie , 'n rugbywedstryd en 'n Ekonomietoets. En hy besefhy het 'n Lex Luthor. Hoekom het 'n vraagteken Wortel se lewe verwoes?