| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Wim het lank en deeglik beplan hoe om wraak te neem op die moordenaars wat sy ouers wreed vermink en vermoor het. Want bloed vra bloed en die grusame plaasmoord in die Oos-Vrystaat kan nie onvergeld verby gaan nie.
TITLE: WRAAK
AUTHOR: STRAUSS,D
SKU: 9781049201641
PUBLISHER: Prisca Uitgewers
DATE PUBLISHED: 2025
BINDING: Paperback
CONDITION: New