Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1965 hardeband met stofomslag 267 bladsye, die stofomslag het n paar merkies, die hardeband is goed, voorste skutbladsy is verwyder, naam en adres voor in boek asook agter in boek, bladsye is vergeel en daar is n paar vlekkies in die boek, bladsy 157 is n stukkie onder uitgeskeur maar niks in die teks - sien foto onder, - sal die boek as effens verweerd beskryf - goeie leekospie -GEEN oorsese versending