Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Wraak van die Wildernis, deur Doc Immelman, Uitgegee deur Willem Gouws Johannesburg 1964, eerste uitgawe, verweer en 'n indruk op die buiteblad, 'n paar kolle op die skutblaaie, eerste twee bls is beskadig (sigbaar op die fotos) 123 bls., redelike toestand
"n Skaars Doc Immelman boek,
P&P in SA R.30, 00