| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
'n Storie oor liefde en haat; wins en verlies wat hom uitspeel teen die agtergrond van die Namibiese hinterland. In Fahlplatz se opstal groei die spanning tussen pa en seun en tussen man en vrou terwyl daar 'n groter stryd buite woed. As die dood verbytrek kyk die wat agterbly anders na hulle wereld en na mekaar.
TITLE: WREDE SOMER 2DE DRUK
AUTHOR: IMMELMAN,D
SKU: 9781869197308
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 12/01/2012
BINDING: Paperback / softback
CONDITION: New