This item has closed 2 buyers bought 2 items

Similar products

Waarom wil Pa en Ma skei? | Molly Lubowski
Secondhand
R40.00
Noudat ons getroud is deur Clifford en Mattie Heys
Secondhand
R20.00
Leef voluit en vreesloos
Secondhand
R30.00
Vers & kapittel - Daniel Hugo
New
R263.00
Wreed en Mooi is die Dood - Verhale oor Verlies, Hunkering en Heling (Paperback) Wreed en Mooi is die Dood - Verhale oor Verlies, Hunkering en Heling (Paperback)
Wreed en Mooi is die Dood - Verhale oor Verlies, Hunkering en Heling (Paperback) Wreed en Mooi is die Dood - Verhale oor Verlies, Hunkering en Heling (Paperback)
Sold

Wreed en Mooi is die Dood - Verhale oor Verlies, Hunkering en Heling (Paperback)

New 10 were available
Indicative market price: R270.00
R195.00
28% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
RHKM-6011-G900
Bob Shop ID
412896422
Wreed en Mooi is die Dood - Verhale oor Verlies, Hunkering en Heling (Paperback) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days



Van die oomblik wat ons gebore word, begin ons ook te sterf. Maar al is die dood een van die algemeenste menslike gebeurtenisse, vermy die meeste mense om daaroor te dink of te praat. Wreed En Mooi Is Die Dood - met bydraes deur gewilde Afrikaanse skrywers - probeer hierdie stilte te verbreek.

Deur hul diep persoonlike verhale oor verlies en heling te deel, bied die bydraers onbewustelik ook raad vir hoe om die hartseer van 'n geliefde se dood te verwerk en hoe om jou eie sterflikheid te konfronteer. So vertel Marita van der Vyver van haar babaseun se dood, terwyl Valda Jansen beskryf hoe sy lamgel is deur die nuus dat sy kanker het en Kerneels Breytenbach deel sy ervaring van eensaamheid na sy vrou se dood. 'n Paramedikus beskryf sy daaglikse ontmoetings met die dood, daar is 'n lys van dinge wat 'n mens vir 'n sterwende moet s en nie moet s nie en ook 'n bespreking van die rituele om die dood. Daar is soms selfs 'n bietjie humor . . . soos die storie oor die jong dominee wat in 'n le graf geval het en Annelie Botes se voorbereidings vir haar begrafnis.

Dit is 'n aangrypende boek wat beloof om lesers te roer en weer te laat dink oor hulle prioriteite in die lewe.

Features

SummaryAl is die dood 'n feit soos 'n koei, vermy die meeste van ons dit om daaroor te dink of te praat. Hierdie boek probeer om dié stilte te verbreek. In Wreed én mooi is die dood deel bekende Afrikaanse skrywers hulle verhale oor verlies en heling.
AuthorTobie Wiese
PublisherJonathan Ball Publishers SA
Release date20190430
Pages260
ISBN1-86842-943-1
ISBN 13978-1-86842-943-1

Recently viewed

See more
Apollo Solar Technology APIHP-15 Integrated High Pressure Solar Geyser (150L)
New
R27,998.00
Mini Shield - Round Classic Metal Sign
New
R545.00
Die Bosveld en Sy Mense - Piet Meiring
Secondhand
R250.00
34% OFF
Pony Jorgensen 4' Gear Clamp -
New
R489.00 R739.00