Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Wreed én Mooi is die Dood is 'n versameling verhale oor verlies, hunkering en heling, deur bekende Suid-Afrikaanse skrywers. Dit bied insig in hoe om die trauma van 'n geliefde se dood te hanteer en jou eie sterflikheid te konfronteer.
Netjiese kopié, skoon en sonder merke, behalwe vir enkele ligte roesvlekkies.
Uitgewer: Jonathan Ball
Sagteband : 260 bladsye
Afmetings : 235 x 145 x 25 mm
Toestand: Tweedehands