Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Volledige stel kaarte van al die spelers (Springbokke @ All Blacks en Springbokke @ Engeland) wat in die "World Cup" gespeel het. 'n Versamelaars - item. Netjies verpak in 'n hout kissie. Ideale geskenk. Elke speler se foto verteenwoordig die posissie waarin hy gespeel het, byvoorbeeld Joost vd Westhuizen is op nr. 9. Die kaarte is gelamineer en die drukwerk is van uitstaande foto gehalte. Sodra die geld in my rekening inbetaal is, sal die kaarte per aangetekende pos (Nie by prys ingesluit) aan jou gestuur word. Die tracking nommer sal ook aan jou verskaf word. Slegs 'n beperkte hoeveelheid beskikbaar!!!