Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Foto's in kleur en swart en wit geneem deur Cloete Breytenbach. 'n Lekkerlees boek vir mense wat wil reis deur die Wynroete, vanaf die Kaap, Oudshoorn, na Clanwilliam, die Breerivier en Waveren. |
Jaar | 1969 |
Uitgewer | Buren Uitgewers |
Bladsye | 240 |
Toestand | Hardeband grys linne, stofomslag slytasie, geringe ouderdomsvergeling, merke. Stewige toestand. Koffietafelboek grootte 30x22cm. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: