Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
2 x 11E SAR elektriese lokomotiewe, HO skaal. Het Piko pantograwe,ry baie mooi,met Kd's op. Een blou en een oranje model,nommer 11 035 en nommer 11 031. Altwee het Mehano onderstelle met motors in... Vertoon baie mooi,'n moet by jou SAR versameling!!!