Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Yerma verwys na 'n bekende dramatiese gedig deur die Spaanse digter-dramaturg Federico Garcia Lorca. Uys Krige het tydens die vyftigerjare hierdie stuk nie net vertaal nie, maar ook 'n gedetaileerde litterêre waardering daaroor geskryf, wat ook in hierdie bundel opgeneem is.
SKAARS hardeband in goeie kondisie. Stofjas verslete; daar is randskade, sowel as papierverlies onderaan die voorste paneel. Die stofjas is netjies oorgetrek met 'n verwyderbare sellofaanomslag.
Uitgewer: HAUM
1e Afrikaanse Uitgawe, 1963
Taal: Afrikaans (vertaal uit Spaans deur Uys Krige)
Hardeband: 119 bladsye
Afmetings: 225 x 130 x 15 mm (L x W x T)
Toestand: Gebruik