Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ysterklou Beperk n Roman deur Johannes Hamman. Genre: Afrikaans Thriller
Ysterklou Beperk vertel van die klein Hamman-trek, op soek na vryheid iewers in die noorde, wat onverwags in die skadu van die Magaliesberg tot 'n einde kom. Vir amper tweehonderd jaar en oor ses geslagte volg die verhaal die lotgevalle van die trekkers, hulle nasate en die mense wat hulle daar aangetref het. Die skrywer, Johannes Hamman, verseker ons dat die meeste van die gebeure 'amper waar' is, en het met vlymskerp insig en deeglike navorsing ʼn heerlike roman geskep; 'n intense blik op die beste en swakste aspekte van menswees, deurweef met humor en patos.
Details: Large Soft cover paperback. Consists of 435 pages.
Book description as per my photos. Condition: Book in very good condition, inside pages are clean and not torn. Binding is good, a very clean as new copy.
Price R290.00 Collection possible Shipping extra Product: BF0114