| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Zackie en Vincent ontdek 'n grillerige padda in die tuin. En hulle kry 'n briljante plan. Hulle gaan die padda skool toe vat om die tweeling skrik te maak. Maar toe Anton die padda in die hande kry is daar groot moeilikheid!
TITLE: Z is vir Zackie: Die paddapoets
AUTHOR: Jaco Jacobs
SKU: 9780799379013
PUBLISHER: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
DATE PUBLISHED: 01/06/2016
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 32
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 212 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr