Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Zackie en Vincent kan nie wag om te gaan kamp nie. Hulle gaan hope avonture he. Maar van die begin af loop dinge skeef. Iemand hou aan om simpel poetse op hulle te bak. En boonop word daar stories vertel oor 'n nare gedaante wat in die bosse by die kampterrein rondsluip ...
TITLE: Zackie Mostert en die geheimsinnige gedaante
AUTHOR: Jaco Jacobs
SKU: 9780799361117
PUBLISHER: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
DATE PUBLISHED: 29/04/2013
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 48
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 212 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr