Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1988 Uitgawe in slapband sonder stofjas. Naam van vorige eienaar op voorste skutblad - boek verder skoon en sonder beletsels. Hierdie is die eerste reisbeskrywing in Afrikaans in jare. M C Botha, bekende skepper van fiksie, het per Kombi deur Suid-Afrika, Zimbabwe en Botswana getoer en sy waarnemings onvervals neergepen...hoe hy ontvang is by doeane en padblokkades en deur gewone mense.....
Toestand 8/10