Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Zambezi is die eerste reisbeskrywing in Afrikaans in jare. M.C. Botha, skepper van fiksie, het per Kombi deur Suid-Afrika, Zimbabwe en Botswana getoer en sy waarnemings onvervals neergepen.
Zambezi is die eerste reisbeskrywing in Afrikaans in jare. M.C. Botha, skepper van fiksie, het per Kombi deur Suid-Afrika, Zimbabwe en Botswana getoer en sy waarnemings onvervals neergepen. Hoe hy ontvang is by doeane en padblokkades en deur gewone mense; wat Radio Moskou na Afrika uitsaai en wat die media in Zimbabwe van Suid-Afrika se; hoe wild en ongerep wildtuine noord van die Limpopo nog is, hoe gevaarlik gebiede waar die gewapende onrus is. Zambezi is 'n interessante tydsdokument, onderhoudend geskryf en aangevul met foto's wat die skrywer self geneem het.