Zelda la Grange - Goeiemôre, mnr Mandela -  Softcover - p147 Zelda la Grange - Goeiemôre, mnr Mandela -  Softcover - p147 Zelda la Grange - Goeiemôre, mnr Mandela -  Softcover - p147 Zelda la Grange - Goeiemôre, mnr Mandela -  Softcover - p147 Zelda la Grange - Goeiemôre, mnr Mandela -  Softcover - p147 Zelda la Grange - Goeiemôre, mnr Mandela -  Softcover - p147
Zelda la Grange - Goeiemôre, mnr Mandela -  Softcover - p147 Zelda la Grange - Goeiemôre, mnr Mandela -  Softcover - p147 Zelda la Grange - Goeiemôre, mnr Mandela -  Softcover - p147 Zelda la Grange - Goeiemôre, mnr Mandela -  Softcover - p147
Zelda la Grange - Goeiemôre, mnr Mandela -  Softcover - p147
+2

Zelda la Grange - Goeiemôre, mnr Mandela - Softcover - p147

Secondhand 1 available
R50.00
Shipping
Free shipping is available from Mynique Ideas for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R750.00 from Mynique Ideas
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
5BER034880
Bob Shop ID
648860503
Zelda la Grange - Goeiemôre, mnr Mandela -  Softcover - p147
ISBN  9780143539117
Zelda la Grange het grootgeword as n ondersteuner van die reëls wat wit en swart skei. En tog sou sy Nelson Mandela se naaste vertroueling word, en liefde en respek ontwikkel vir hierdie man wat aan haar as n vyand voorgehou is. Goeiemôre, mnr Mandela vertel die uitsonderlike verhaal van hoe n jong vrou se lewe, oortuigings en vooroordele omvergewerp word deur die grootste staatsman van ons tyd. Dit volg die ongelooflike lewenspad van n verskrikte tikster in haar vroeë twintigs wat gekies word as die president se lojaalste steunpilaar en haar loopbaan daaraan wy om reisgenoot en versorger te word van die man wat sy Khulu noem. Oupa. Zelda bring hier hulde aan Nelson Mandela soos sy hom geken het: Leermeester van wie sy haar belangrikste lewenslesse ontvang het. n Man wat nie die verlede oor sy hede sou laat heers nie. n Man vol respek en vergifnis teenoor almal, maar wat ook openhartig, reguit en n terggees kon wees. Terwyl hy sy land vernuwe het, het hy Zelda ook uit n geslote wêreld van vrees en wantroue bevry en betekenis aan haar lewe verleen. Hierdie boek wentel om liefde en tweede kanse. Dit sal jou lewe raak en jou laat glo elkeen van ons, ongeag wie ons is en wat ons gedoen het, het die mag om te verander.
Add to cart

Recently viewed

See more
35% OFF
Dell Latitude 5550 Intel i7, 5th Gen Laptop with 8GB Ram + NumPad
Refurbished
R6,499.00 R9,999.00
Die Storie van Aeneas Uit die Grieks. Ons Leesuurtjie, Derde Reeks - Carinus, A. E.
Secondhand
R280.00
29% OFF
1911 Firearm optic mount
New
R249.99 R349.99
PS3 Slim replacement power cable
New
R55.00

Similar products

Good Morning Mr Mandela by Zelda la Grange, Softcover Book
Secondhand
R100.00
Zelda La Grange God Morning, Mr Mandela
Secondhand
R49.00
Goeiemôre Mnr Mandela - Zelda le Grange
Secondhand
R80.00
Good Morning Mr Mandela - Zelda la Grange
New
R325.00