R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
'n Versamelstuk vir geskiedkundiges. Ds Nicolaas (Nico) Hofmeyr was 'n NG predikant, koerantredakteur, dosent aan die Pretoria Normaalkollege, inspekteur van skole in die Transvaal en Afrikaanse skrywer. Met die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) gaan hy saam met die Boeremagte op kommando met die doel om die geskiedenis van die oorlog te beskryf. Saam met die skilder Frans Oerder besoek hy talle gevegsfronte.
Met hoofstukke oor onder meer: Oorlog of Vrede?; Te Wapen!; Elandslaagte; De Boeren om Ladysmith; De Slag van Modderspruit en Nicholson's Nek; Klein Majuba; Naar de Tugela; Naar Kimberley; De Slag van Magersfontein; Majuba gewroken!
Die boek het die eerste keer in 1901 verskyn. Hierdie is die 1903-uitgawe gepubliseer deur WP van Stockum & Zoon, 's-Gravenhage. Toestand: Baie goed vir ouderdom. Bruin ouderdomsvlekkies hier en daar. Band stewig. Hardebandomslag skoon en netjies. Effense verwering by kop en stert van rug. Gewig: 700 g