Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
ANGLO - BOERE - OORLOG
ZES MAANDEN BIJ DE COMMANDO'S
Door N. Hofmeyr
Aangesteld als Geschiedschrijver van den Oorlog door den Uitvoerenden Raad Z.A.R
W.P. Van Stockum & Zoon, 1903, In Hollands, 341 blasye met die 3 bladsy Inhoud geplaas agter in die boek.
LET WEL; Die boek se buiteblad het heelwat verweer, ook aan die buiteblad hoeke, daar is 'n 3cm kraak op die rugkant, die voorste 2 bladsye asook die inhoud bladsye is los. Die boek begin los raak van die rugkant, party bladsye het oortjies gehad. Die inhoud is nog mooi en volledig, en die boek kan weer herstel word. 'n Skaars oorspronklike ABO boek.
* Kyk asb na die foto's.
POSGELD; Verkieslik Postnet (R110.00) of SAPO (Hierdie tyd van die jaar verdwyn pakkies al te maklik) R60.00