| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
1918 Uitgawe in sagteband. Vorige eienaar se naam verskyn voorin.
Die boek is gebruik en baie gehanteer. Die bokant van die rug is met kleeflint verstewig. Binding nie meer 100% nie, maar nog gangbaar. Teks is nog mooi skoon en helder.
Nie te sleg vir 93 jaar oud nie.

