Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Lapa Uitgewers, 2006, eerste druk. Goed+ toestand, rande verweer en hoeke lig gestamp. Die Grootbos is 'n bookkatedraal met 'n blarekoepel en stink- en geelhoutpilare waarin die grootsheid van die skepping gevoel kan word, waar 'n mens wil kniel en aanbid. (Agterblad). 208 bladsye.