Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Vir jonk en oud Zoeloewoorde is bedoel vir enigeen wat Zoeloe wil leer. Dit bestaan ult 'n pragtige reeks tonele wat die doen en late van Suid-Afrikaanse kinders in verskeie situasies uitbeeld by die huis, die skool en in die buitelewe Om elke prent word voorwerpe duidelik in Zoeloe beskryf, en daar is 'n basiese woordeskat van meer as 750 woorde. 'n Volledige woordelys met die Afrikaanse vertalings word agterin die boek verskaf.
Hardeband
Kondisie: Goed