| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Lemmer se Eerste Wet: Moenie Betrokke Raak Nie. Hy moes daarby gehou het toe hulle in die stikdonker aan sy voordeur kom hamer het. Maar toe staan hy op vat sy Glock 37 onder die bed raak en neuk met sy nuwe Ford Ranger die godverlate veld in. Want daar was 'n plaasaanval en as hy help is dit dalk een stappie nader aan aanvaarding op Loxton.
TITLE: KAROONAG EN ANDER VERHALE
AUTHOR: MEYER,D
SKU: 9780798151177.TU
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 2009
BINDING: Paperback / softback
CONDITION: Second hand