| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Min romans het die lesende wêreld so stormenderhand oorrompel as Zorba, die Griek. Ook as rolprent is dit in Suid-Afrika en die hele Westerse wêreld entoesiasties ontvang.
Dis die volledigste karakter wat in n Afrikaanse boek, hetsy oorspronklike of vertaal, lewe.Wie en wat is die man wat duisend jaar moes gelewe het? Zorba lewe sonder remskoene aan, of lank omkyk.