Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1914 hardeband - geen stofomslag -268 bladsye, die hardeband het verskeie merke aan, daar is 2 stempels van n biblioteek in die boek, die boek het baie geel vlekkies weens ouderdeom, die teks is egter skoon en die binding goed - hou asb in gedagte dat die boek al oud is, versending R30 in RSA- geen oorsese versending