This auction has been won.
View other items offered by koos4993911
Leading
hdt12329 1 × R399.00
3 Mar 14:10

Similar products

WERDA! REEKS TOESPRAKE GELEWER AGT JAAR BY DINGAANSDAG VIERINGE
Secondhand
R590.00
My Eerste Beloftebybel - Christian Media Publishing
New
R219.00
Free shipping
British Battles on Land and Sea Sir Evelyn Wood Volumes 1 and 2 | 1915 Think First Editions
Secondhand
R750.00
Praatjies met kinders - C Louis Leipold - 1921 Uitgawe van JH du Bussy
Secondhand
R150.00
Zuid-Afrikaanse Historie Bibliotheek - D'Arbez  Stel 1 tot 13 van 1915 -1921 - Volle eerste reeks Zuid-Afrikaanse Historie Bibliotheek - D'Arbez  Stel 1 tot 13 van 1915 -1921 - Volle eerste reeks Zuid-Afrikaanse Historie Bibliotheek - D'Arbez  Stel 1 tot 13 van 1915 -1921 - Volle eerste reeks Zuid-Afrikaanse Historie Bibliotheek - D'Arbez  Stel 1 tot 13 van 1915 -1921 - Volle eerste reeks Zuid-Afrikaanse Historie Bibliotheek - D'Arbez  Stel 1 tot 13 van 1915 -1921 - Volle eerste reeks Zuid-Afrikaanse Historie Bibliotheek - D'Arbez  Stel 1 tot 13 van 1915 -1921 - Volle eerste reeks Zuid-Afrikaanse Historie Bibliotheek - D'Arbez  Stel 1 tot 13 van 1915 -1921 - Volle eerste reeks Zuid-Afrikaanse Historie Bibliotheek - D'Arbez  Stel 1 tot 13 van 1915 -1921 - Volle eerste reeks Zuid-Afrikaanse Historie Bibliotheek - D'Arbez  Stel 1 tot 13 van 1915 -1921 - Volle eerste reeks Zuid-Afrikaanse Historie Bibliotheek - D'Arbez  Stel 1 tot 13 van 1915 -1921 - Volle eerste reeks Zuid-Afrikaanse Historie Bibliotheek - D'Arbez  Stel 1 tot 13 van 1915 -1921 - Volle eerste reeks Zuid-Afrikaanse Historie Bibliotheek - D'Arbez  Stel 1 tot 13 van 1915 -1921 - Volle eerste reeks Zuid-Afrikaanse Historie Bibliotheek - D'Arbez  Stel 1 tot 13 van 1915 -1921 - Volle eerste reeks Zuid-Afrikaanse Historie Bibliotheek - D'Arbez  Stel 1 tot 13 van 1915 -1921 - Volle eerste reeks Zuid-Afrikaanse Historie Bibliotheek - D'Arbez  Stel 1 tot 13 van 1915 -1921 - Volle eerste reeks
Zuid-Afrikaanse Historie Bibliotheek - D'Arbez  Stel 1 tot 13 van 1915 -1921 - Volle eerste reeks Zuid-Afrikaanse Historie Bibliotheek - D'Arbez  Stel 1 tot 13 van 1915 -1921 - Volle eerste reeks Zuid-Afrikaanse Historie Bibliotheek - D'Arbez  Stel 1 tot 13 van 1915 -1921 - Volle eerste reeks Zuid-Afrikaanse Historie Bibliotheek - D'Arbez  Stel 1 tot 13 van 1915 -1921 - Volle eerste reeks
Zuid-Afrikaanse Historie Bibliotheek - D'Arbez  Stel 1 tot 13 van 1915 -1921 - Volle eerste reeks
+11
Sold

Zuid-Afrikaanse Historie Bibliotheek - D'Arbez Stel 1 tot 13 van 1915 -1921 - Volle eerste reeks

Secondhand 1 was available
R10.00 minimum increment
R399.00
R499.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
399954248

 Hierdie is  n verwaarloosde stel boekies wat uit n pakhuis kom. Dis almal tweede druk boekies 1915 tot 1921 - Die storie gedeeltes is egter  volledig . Kyk hier onder en kyk na die scans - maak seker jy weet. van die defekte - Sover ek weet is dit egter n volledige stel - ideaal om as versameling te begin en met die tyd met beter enkel boekies te vervang - Kyk na die scan daar is 15 van hulle

Posgeld is R200  

Boek 1 - 1917 - De Familie van de Zieketrooster - Buite voor en agter beskadig - dalk vogmerke - Binneblad en titel blad het het roesvlekke en n krapmerk - teksgedeelte vooledig en relatief goeie toestand 

Boek 2 - 1915 - De strijd om recht - Skuurmerk agter Binne blad en reeks name bladsye vou merke - naam in gestempel - agter en voor paar vogmerke - bladsye begin vergeel weens ouderdom - Teks gedeelte egter goeie toestand

Boek 3 - 1919 - Tussen berg en zee - Vogmerke buite en agter en voor bo - gestempelde naam op binneblad en rooi pen merk - van die binnebladsye het roesmerke - Teks gedeelte egter volledig en goed 

Boek 4 - 1920 - Voor land en volk - Vogmerke buite - Naam stempel en pen boodskap binne - Bladsy 9 is los - van die bladsye het roes merke - behalwe los bladsy - is teks gedellte relatief goed

Boek 5 - 1916 - Zwart en wit - Vogmerke voor en agter - rug effens los - naam gestempel binne - Roes en effense voutjies op sommige bladsye teks gedeelte egter goed. 

Boek 6 - 1918 - Een vader des volks - vogmerke voor en agter buite - roesmer op binne bladsye en stempel naam. Binnebladsye effense vou merke Teks gedeelte - volledig maar begin vergeel met moontlike vog voutjies 

Boek 7 - 1920 - Macht en recht - Vog merk buite - en roes merk biinekant van buiteblad -rug besig om los te gaan - Teks gedellete volledig - maar het vog voutjies 

Boek 8 - 1918 - Onder de vierkleur -Redelik goeie toestand - binne effense roesmerke en vog voutjies 

Boek 9 - 1921 - Bladen uit de geschiedenis onzer voorouers - Vlek merk op buiteblad  - roesmerke op binnebladsye - Plakmerk en skryf nota op binne blad - Teks gedeelte goed maar het vog voutjies.

Boek 10 - 1915 - David Malan - Vlekmerke voor op buiteblad - Binne nog relatief - goed - rugg effense losgaan bo.

Boek 11 - 1916 - Liefde en plicht - Vlekmerke buite - rug begin effens losgaan - roesmerke bine - vog foutjis in die teks gedeelte - naam in gestempel en getal 50 ingeskryf.

Boek 12 - 1916 - Aan Tafelbaai's strand - bladsye binne en teks het roesmerke en vog voutjies - naam is gestempel - gekskryf - teks gedellete volledig en stewig - maar onthou die merke

Boek 13 - 1918 - Mooi Annie - Die boek is in n baie swak toestand - rug en van binnebladsye is vas geplake en die bladsye het roesmerke - buite blaaie ook redelik baie verweer - Teks is volledig sover ek kan sien

 

 

 

Recently viewed

See more
Dave & The Westerlies Douglas - Little Giant Still Life (CD)
New
R405.00
Casey Fly Terminator Sticky Ribbon Trap Retail Box No
New
R19.00
Dark Parables - The Red Riding Hood Sisters PC (DVD)
Secondhand
R349.99
Original GENERIC HP CC533A MAGENTA
New
R767.00

Customer ratings: 1 ratings

Awesome seller! Really went out of his way to assist when I advised that I can't receive the package as I'm not in the country. Will connect again!!
17 Mar 2019