Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nederlandstalige boek in sagteband. Eerste druk 2007, 581 bladsye.
Joop Lensink kom in 1957 na Suid-Afrika om sendeling te word. Na vele omswerwinge in Venda maar ook in Zambiƫ word hy predikant en selfs terug na Nederland vir vyf jaar waar hy swaar aanpas. 'n Nederlander met 'n "zwart hart". Hierdie is sy verhaal van sy ondervinding van 50 jaar Afrika.