Bottervisse en die Jem - 13 Kortverhale - Deon Meyer | Eerste Uitgawe 1997
Bottervisse en die Jem - 13 Kortverhale - Deon Meyer | Eerste Uitgawe 1997
Bottervisse en die Jem - 13 Kortverhale - Deon Meyer | Eerste Uitgawe 1997

Bottervisse en die Jem - 13 Kortverhale - Deon Meyer | Eerste Uitgawe 1997

Secondhand
1 available
R550.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Napier, Napier
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Thursday, 23 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
Owl House B032 LG
Bob Shop ID
613649001

Bottervisse en die Jem - 13 Kortverhale

Deon Meyer 

Sagteband in goeie toestand. Eerste uitgawe. 1997.

Deon Meyer se verstommende skrywerskap is aanvanklik gevestig as skrywer van ligte, lekkerlees verhale, en hierdie versameling is n monument vir die reikwydte van sy talent. Van die eerste tot die laaste verhaal krul die leser se tone van pure leesgenot. Elke verhaal ontlok n gevoel van deernis met die karakters, of n uitbundige skaterlag. En die romantiek, hoewel onkonvensioneel, bly nie agterweë nie. Hierdie versameling verhale het aanvanklik in tydskrifte verskyn, en op aanvraag word dit weer hierin een bundel beskikbaar gestel. Deon Meyer is Suid-Afrika se voorste misdaadromanskrywer en is hier en internasionaal baie bekend. Hy die ATKV Prosaprys reeds twee keer gewen. Hy was ook al ontvanger van prestigeryke internasionale literêre pryse (vir die Franse vertalings van sy romans Feniks en Orion).

Bottervisse in die jêm
'n man wat kan huil 
Om 'n man te vang 
Helena se korverhaal 
Magriet se krokodilletjie
Die laaste uitweg
Donkerberg se nuwe dokter 

Follow the link below to view our other listings:

https://www.bidorbuy.co.za/seller/2157479/Blue_House_Books

More from this seller

View all
4x4 - `n Praktiese Gids Tot Veldry-avonture in Suider Afrika deur Jan Joubert
R65
The Art of the Idea - John Hunt | And how it can Change Your Life
R80
R30 shipping
Mark of the Lion: The Story of Capt. Charles Upham, V.C. and Bar by Kenneth Sandford
R145
Graded Questions on Auditing 2011 | Lexis Nexis
R50
Add to cart

Similar products

Die Leeukuil, Klaas Steytler [eerste uitgawe]
R45
R30 shipping
42% OFF
Oor Berge En Vlaktes deur M.S. Taljaard (EERSTE UITGAWE)
R350 R600
Die parskuip, eerste uitgawe
R60
Duine en Pioniere - D.F. Malherbe, eerste uitgawe 1951
R75