Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hersiene en bygewerkte uitgawe, 6de druk, uitgegee in die 1950s (geen datum) deur Nasionale Boekhandel. Toestand: Baie goed. Bruin merke op voorste en agterste los skutblaaie. Binneblaaie vergeel, maar netjies en goed leesbaar.