WA Hofmeyr, Sy Werk en Waarde deur NJ le Roux. 1ste uitgawe 1953. Geteken. H/B. 182 pp.

Secondhand
1 available
R880.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
A1440
Bob Shop ID
614748910


'n Biografie van die lewe van William (Willie) Angus Hofmeyr (1896-1953), Afrikaanse kultuurleier en sakeman.

Willie Hofmeyr was medestigter en eerste sekretaris van die Afrikaanse Taalvereniging (ATV) en een van die stigters van die Zuid-Afrikaanse Akademie voor Taal, Letteren en Kunste (nou die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns). Hy was ook een van die stigters van die Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad en die Afrikaanse dagblad Die Burger. Hy het sy mede-Afrikaners uit die armoede probeer help deur die stigting van die versekeringsreuse Sanlam en Santam. Die Universiteit van Stellenbosch het hom in 1947 vereer met 'n D Com-eredoktorsgraad. Ná sy dood het die Nasionale Pers, waarvan hy voorsitter was tot en met sy dood, die WA Hofmeyrprys vir Letterkunde ingestel tot sy nagedagtenis. Met swart-wit-foto's. Die biografie is in samewerking met Hofmeyr geskryf.

Eerste uitgawe in 1953 uitgegee deur Nasionale Boekhandel Beperk. Geteken deur skrywer. Toestand: Baie goed. Geskenkinskrywing op eerste skutblad, asook 'n klein stempel. Stewig gebind. Band voor en agter lyk nog nuut. Geen stofomslag.

More from this seller

View all
R30 shipping
Kopwond: Vergete Slagoffers van die Bosoorlog deur Anthony Feinstein. Eerste 2011. S/B. 228 pp.
R160
R30 shipping
Peter Rabbit 1 2 3 deur Beatrix Potter. Nederlands. H/B. 32 pp.
R140
Die Noodlottige Band deur Ferdinand Deist. 1981
R65
R30 shipping
Great sea stories of all nations-edited by H.M.Tomlinson. Reprint 1930. H/C
R140
Add to cart

Similar products

Daaglikse Gesprek deur Ena Murray. 1ste 1987. H/B. 302 pp.
R55
R30 shipping
Totius Versamelde Werke, Deel 1. Eeufees-uitgawe
R300
R30 shipping
Gevreesde Vriend deur I.D Du Plessis Eerste Oplaag | 15 Illustrasies deur Le Roux Smith Le Roux
R350
Maak jou huis nuut - veranderinge wat werk en waarde skep
R49