Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Peter Rabbit 1 2 3. Met nuwe reproduksies van die oorspronklike illustrasies
'n Nederlandse telboekie van 1 tot 12 met die skatlike karakters van Beatrix Potter se dierestories.
Hierdie uitgawe in 1988 uitgegee deur M & P Uitgeverij, Weert, Nederland.
Toestand: Goed. Kind het haar naam voorin geskryf en syfers op voorste en agterste skutblaaie met pen nagetrek.
Vir nog boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm