COLLODI, Carlo - Die Avonture van Pinocchio - (Hardeband)
COLLODI, Carlo - Die Avonture van Pinocchio - (Hardeband)
COLLODI, Carlo - Die Avonture van Pinocchio - (Hardeband)

COLLODI, Carlo - Die Avonture van Pinocchio - (Hardeband)

Secondhand
1 available
R54.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Nieuw Muckleneuk, Pretoria
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Tuesday, 4 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
International
Product code
chil a COL - oo
Bob Shop ID
615235371

Boek nog heel mooi maar nie perfek nie - Vele wit en swart illustrasies binne - 172 pg.    >>>   In hierdie fraai uitgawe van die klassieke kinderverhaal Die avonture van Pinocchio kry ons die volledige verhaal, in sy oorspronklike vorm, van die onhebbelike houtpop Pinocchio. Ons hoor hoe Pinocchio na vele wedervaringe, én n paar dure lesse, n regte seun word- nadat hy geleer het om nie meer selfsugtig te wees nie, maar aan ander mense ook te dink, en om op te hou om die leuens te vertel wat sy neus so laat groei het.   -   In die dorpie Collodi, in Italië, staan daar n gedenkteken wat hulde bring aan die skrywer Carlo Lorenzini (1826-1890), die skepper van Pinocchio, wat onwetend die naam van sy tuisdorp verewig het toe hy dit as skuilnaam gebruik het. Die illustrasies in hierdie uitgawe is deur Carlo Chiostri, wat in 1901 die finale woord gespreek het oor die voorkoms van die wêreldberoemde houtpop. Sy delikate etse gee op spitsvondige wyse gestalte aan die wereld wat die skrywer in die boek geskep het, waar alledaagse dinge langs fantasie bestaan, waar n houtpop hom sommerso by n skool kan inskryf en waar n fee net soveel bestaansreg het soos stoere soldate.   Hierdie praguitgawe van Die avonture van Pinocchio is n mylpaal vir die Afrikaanse kinderboek.


.

 

More from this seller

View all
AAA - ALAN, Kenneth (Editor) - Spy and Mystery Stories - (Excellent Hardcover in Wrapper)
R85
GROVE, Henriette - Winterreis : Drie vertellings - (Hardeband in Stofomslag)
R16
ADAMS, Richard - The Girl in a Swing - (Paperback)
R18
MABUYA, L.T.L. - Tulube : The wonderful bull - (Excellent Hardcover)
R38
Add to cart

Similar products

FELD, Friedrich - DIe Skeepsjonge van die Santa Maria - (Pragtige Hardeband)
R40
R30 shipping
Verkenners op die Maan Die avonture van Tintin Herge
R150
R30 shipping
Avonture in die dieptes: Boek 3 - Miranda Jones
R165
R30 shipping
Die avonture van ApPelKie die muis: Boek 1 (Génesis)
R189