Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Memoir van Johannes Hamman, een van die stigterslede van Finansbank - 'n finansiƫle instelling met 'n "Afrikaanse inslag", wat tydens die jare 70 gekonseptualiseer en op die been gebring is.
Swaar sagteband in uitstekende toestand.
Uitgewer : Erfenis Publikasies
1e Uitg. 2e Druk, 2015
Taal : Afrikaans
Sagteband : 1092 bladsye
Afmetings : 230 x 155 x 55 mm (L x B x D)
Item Massa: 1.4 kg
Toestand: Gebruik