Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Merkwaardige verhaal van Christelike liefdadigheid.
Die swierbol Robert Merrick word van verdrinking gered deur 'n eksentrieke maar uiters gewilde chirurg. Merrick neem sy lewe in oënskou en begin om anoniem gawes uit te deel, geïnspireer deur die lees van die dokter se private dokumente. Dié aangrypende verhaal is al talle kere op die verhoog opgevoer en ook verfilm.
Eerste Afrikaanse uitgawe in 1962 gepubliseer deur Central News Agency, Suid-Afrika. Toestand: Goed. Kleefbandmerke op eerste en laaste bladsye. Geskenkinskrywing op eerste skutblad. Stofjas beskerm deur plastiek.