Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek nog in 'n goeie toestand - Het wel voorheen aan 'n skool behoort - 1971 - Stofomslag het netjiese herstelwerk binne - (Prentjie gegoogle). >>> Dis die verhaal van 'n koperkanon. Die kanon was n volmaakste replika van dié wat in Napoleon se dae gebruik is. Net baie kleiner. Agt duim lank, vier duim hoog van boekenhout en met egte koperbeslag. Maar dis ook die verhaal van Karlsvlei se mense. Die mense van Ons-straat en die kinders van Oumatjie Delport. Hulle was nie haar bloedkinders nie maar tog haar eie, omdat sy hulle liefgehad het. Die wesies, die hardvogtiges, die verstotelinge en die eensames almal. Met n woordkarigheid wat telkens opnuut bewonder moet word, vertel Mikro van hierdie mense en jy besef weer eens: Hier het jy te make met 'n meester van die vertelkuns. Want gaandeweg en ongemerk word die leser ook 'n Karlsvleier