Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek lyk vir my nog nuut en ongelees. >>> Hierdie boek bevat eerstens 'n kort beskrywing aangaande die ontstaan van die Afrikaner/Boerevolk se posisie as minderheid binne die Republiek van Suid-Afrika gedurende die tydperk tussen 1910-1986. Tweedens bevat dit ook 'n beoordeling van die toekoms wat sodanige minderheid binne 'n swart oorheersde eenheidstaat te wagte sou kon wees. Derdens word dit beoordeel aan die hand van voorbeelde uit die lotgevalle wat ander blanke minderheids-gemeenskappe in Afrika sedert die vroee 1960's. Vierdens word afgesluit met 'n oproep aan die Afrikanervolk om hom ter wille van nasionale en kulturele oorlewing te beywer vir die daarstelling van 'n Afrikanermeerderheid volkstaat in 'n deel van die RSA. * History * Politics *