Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Grensgeval
Theresa ontdek tussen haar eksman Theo se besittings 'n brief wat 'n Kubaanse soldaat aan sy kind geskryf het, 'n brief wat Theo waarskynlik bekom het toe hy in die bosoorlog geveg het. Theresa weet in haar siel sy moet Kuba toe om die soldaat se kind te soek. In swoel, afgeleefde Kuba, tussen kleurryke motors uit die vyftigerjare en geurige sigaarrook, word haar soektog intiem vervleg met die lewens van mense wat in Angola as "die vyand" gebrandmerk is.
Herdruk van 2020, uitgegee deur Penguin Random House, Kaapstad. Die eerste uitgawe, eerste druk het in 2019 verskyn.
Toestand: Goed. Blaaie effens vergeel.
Vir nog interessante boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm