Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Plaasseun se worsteling in die stad.
Gustav Cloete is 'n talentvolle plaasseun wat hom ná universiteit in die stad vestig as joernalis. Hy word deur sy werk vasgesuig in die maalstroom van die stad, maar diep in sy hart leef die hunkering na die eenvoudige plaaslewe. Wanneer hy sy werk vanweë die Depressie verloor, verval hy en sy vrou in armoede. Hulle trek in 'n armoedige losieshuis in, waar hul dogtertjie sterf. Teleurgesteld en verbitterd keer hy terug na Blesbokfontein, waar hy onder sy pa se besielende invloed sy vertroue in die lewe herwin.
Derde druk in 1949 deur JL van Schaik gepubliseer. Toestand: Goed. Stofomslag verweerd.
Vir nog boeke, kyk by https://www.bidorbuy.co.za/seller/4352582/KarWal9869