Die Afrikaanse Dierverhaal deur PJ & GS Nienaber. Tweede druk 1946. Hardeband. 193 pp.
Die Afrikaanse Dierverhaal deur PJ & GS Nienaber. Tweede druk 1946. Hardeband. 193 pp.
Die Afrikaanse Dierverhaal deur PJ & GS Nienaber. Tweede druk 1946. Hardeband. 193 pp.

Die Afrikaanse Dierverhaal deur PJ & GS Nienaber. Tweede druk 1946. Hardeband. 193 pp.

Secondhand
1 available
R160.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Product code:
A3006
Bob Shop ID:
614036101


'n Bloemlesing van 18 van die beste ou Afrikaanse kortverhale oor diere.

Bevat onder meer die volgende verhale: Die Vaal Koestertjie deur Eugène N Marais; Jakkals, Tier en Bobbejaan deur MH Neser; Kalahari-Kaskenades deur GC en SB Hobson; Die Wit Hondjie deur C Louis Leipoldt; Die Leeufamilie deur Sangiro; Strepies, die Sebratjie deur PJ Schoeman; Ou Teuns en die Leeu Slaan Vuis deur DJ Seymore; Die Rooijakkals deur JJ Krüger; en Jonkheer van der Made tot Zevenster deur Eugène N Marais.

Eerste uitgawe in 1942 gepubliseer. Hierdie tweede druk is in 1946 deur Nasionale Pers, Kaapstad, gepubliseer. Toestand: Goed. Regterhoeke van binneblaaie gevlek. Vlek op skutblad. Verder netjies en skoon binne. Hardeband: Rug onder beskadig. 


Vir nog boeke, kyk by https://www.bidorbuy.co.za/seller/4352582/KarWal9869


More from this seller

View all
R30 shipping
Rainbow Soldiers by Walter Winward. Reprint 1994. Paperback. 465 pp.
R105
R30 shipping
African Thunder: The Victoria Falls by Jan and Fiona Teede. Reprint 1994. Large format. 143 pp.
R120
R30 shipping
De Afrikanen: De Drievoudige Erfenis door Ali A Mazrui. 1ste uitgave 1998. H/B met omslag. 336 pp.
R265
Riding the Iron Rooster by Paul Theroux. First edition 1988. H/C with jacket. 494 pp. 1 kg
R80
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Die Afrikaanse Volkskultuur. Inleiding tot die Studie van Volkskunde. - Professor Abel Coetzee
R270
Die Mugu deur Etienne Leroux
R60
AAA - SMIT, Hettie - Sy Kom met die Sekelmaan - (Hardeband)
R40
R30 shipping
Teleurgestel deur J. van Bruggen. H/B. 239 pp.
R140