Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hoopvol ... Wenner van die Silwer Sanlamprys 2011
Die aangrypende verhaal van Ben, wat ná 'n traumatiese gebeurtenis by sy huis in Johannesburg blindelings op 'n trein klim om die pa te gaan soek wat hy nooit geken het nie. Dit is ook die storie van Nathalie se uitsiglose lewe op Hoopvol, 'n dorpie in die Karoo. Op verrassende wyse word die stories een.
Eerste uitgawe, eerste druk van 2012, uitgegee deur Tafelberg, Kaapstad.
Toestand: Hoeke van boek omgebuig. Blaaie effens vergeel.
Vir nog interessante boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm