Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Komplot: Verwoerd Moet Dood
Thomas Jacobs, Boere-anargis en mynwerker uit Johannesburg, se ideale het hom eens Spanje toe gedwing om teen Franco se Fasciste te gaan veg. Daar ontmoet hy die geheimsinnig Ortiz, Russiese agent, nadat dié sy lewe red. Nou, jare later, is Ortiz na Colesberg op pad, waar hy sy eertydse medestryder 'n laaste keer vir die saak wil werf.
Eerste uitgawe in 2015 uitgegee deur Human & Rousseau, Kaapstad.
Toestand: Goed. Blaaie effens vergeel.
Vir nog interessante boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm