Rang in Der Staten Rij - Dot Serfontein - Anglo-Boereoorlog

Secondhand
1 available
R100.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
613994150

2011 sagteband met 343 bladsye in baie goeie toestand.  Anglo-Boer War.

Dis 1899 en die begin van die Anglo-Boereoorlog. Vir Frank Ingram, sy beste vriend Michal Ras en die se verloofde Kath Rouwenhorst begin dit in Oktober tydens 'n swierige verjaardagparty in die Boland. Vir Frank, 'n student in die teologie wat sy studies staak om te gaan veg, is dit ook die begin van 'n innerlike stryd wat hom afspeel rondom die absurditeite en ontnugtering van die oorlog. Later sal Frank homself afvra of die geweld van oorlog 'n sluimerende behoefte aan wreedheid in hom bevredig. En uiteindelik kom die vraag: Wat was die werklike uitwerking van die oorlog? Die titel van hierdie ontroerende roman kom uit die ou Vrystaatse volkslied waarvan die eerste strofe lui: Heft Burgers t lied der vrijheid aan / En zingt ons eigen volksbestaan! / Van vreemde banden vrij, / Bekleedt ons klein gemenebest, // Op orde, wet en recht gevest, / Rang in der staten rij.

 

More from this seller

View all
Tjhaka - Thomas Molofo vertaal deur Chris Swanepoel (1e Druk 1974)
R55
The Wisdom of Life - Arthur Schopenhauer
R65
R30 shipping
Bewyse oor die Christelike Geloof - McDowell
R180
R30 shipping
Liewe Heksie se groot omnibus - Verna Vels
R145
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Die Anglo-Boereoorlog 1899-1902
R150
R30 shipping
Vrypas (Dot Serfontein)
R139
R30 shipping
Vrypas - Dot Serfontein
R105
Vrypas : Dot Serfontein
R70