Die Storie: Uittreksels uit die Nuwe Lewende Vertaling. Eerste Afrikaanse uitgawe 2012. S/B. 536 pp.
Die Storie: Uittreksels uit die Nuwe Lewende Vertaling. Eerste Afrikaanse uitgawe 2012. S/B. 536 pp.

Die Storie: Uittreksels uit die Nuwe Lewende Vertaling. Eerste Afrikaanse uitgawe 2012. S/B. 536 pp.

Secondhand
1 available
R140.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
A4097
Bob Shop ID
615352159

Die Storie: Uittreksels uit die Nuwe Lewende Vertaling

Met sy unieke en lekkerlees formaat open Die Storie die deur na God se waarheid. Die Bybel is vol opwindende en kragtige verhale oor liefde, oorlog, geboorte, dood en wonderwerke. Daar is poësie, kultuur, geskiedenis en teologie. Dit is 'n spanningsverhaal ... en alles wentel om een ewigdurende konflik: goed teen kwaad. Die Storie sluit God se werklike woorde van die Bybel in. Gedeeltes uit die Bybel is sorgsaam en versigtig uitgesoek en in chronologiese volgorde geplaas. Oorgange, wat kursief gedruk is, som die gedeeltes wat uitgelaat is op om die vloei van die vertelling te behou sodat jy die "groot prentjie" van die Bybel kan kry. Met 'n tydlyn, besprekingsvrae, karakters en Skrifverwysings.

Eerste Afrikaanse uitgawe 2012 deur Christelike Uitgewersmaatskappy, Vereeniging.

Toestand: Baie goed. Amper nuut.

Vir nog boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm en https://www.bidorbuy.co.za/seller/4352582/KarWal9869

More from this seller

View all
R30 shipping
A Lamp for Nightfall by Erskine Caldwell. H/C. 199 pp. 1st 1952
R165
Desolation Highway by James R Goggins. S/C. 220 pp.
R65
R30 shipping
The Long March by E Jocelyn and A McEwen. S/C. 350 pp 1985
R225
Three Generations by Anne Vernon. 1st ed 1966. H/C with jacket. 191 pp.
R80
Add to cart

Recently viewed

R30 shipping
BM800 Condenser Microphone Sound Card V9X PRO Mixer Live Broadcast Recording Set Mi... (COLOR: GOLD)
R1,261
R30 shipping
Toyota Corolla 2014 - 2016 Fog Light Set
R1,390

Similar products

Kennis 5 Die Eerste Afrikaanse ensiklopedie in Kleur
R60
Ontstaan van die eerste Gereformeerde kerke in die Suid-Afrikaanse Republiek 1859-61
R40
R30 shipping
Die Geskiedenis van die Afrikaanse Kultuur, Deel 1. Tweede druk. Hersiene en bygewerkte uitgawe.
R250
R30 shipping
Agter die Stuur deur Mike Boyle. Eerste uitgawe 1989. Hardeband. 176 pp.
R140