Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Agter die Stuur: Gids vir Motoriste in Suid-Afrika
'n Omvattende handleiding vir almal wat ernstig is oor motorbestuur, of dit nou leerling- of ervare bestuurders is. Stapsgewyse instruksies vir basiese en gevorderde tegnieke in motorbestuur en 'n volledige bespreking van die bestuurstoets. Met riglyne oor optrede in alle verkeersituasies en 'n indeks. Die skrywer het twintig jaar ervaring in die opleiding van motorbestuurders, hier en oorsee. Met diagramme en kleurfoto's.
Eerste uitgawe van 1989, uitgegee deur Tafelberg, Kaapstad.
Toestand: Goed. Sommige blaaie het ligte merke.
Vir nog interessante boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm